Könyv Die Beloop van die Lewe Mina Goosen

Die Beloop van die Lewe

Szerző: Mina Goosen
Nyelv: Afrikai
Kötés: Puha kötésű
Elérhetőség: Beszállítói készleten
Küldés 9-15 napon belül
3 495 Ft
Die Beloop van die Lewe neem die leser op 'n kruistog van vele ontberinge en beproewings. Jacoba is...

Információk a könyvről

Szerző
Nyelv
Afrikai
Kötés
Könyv - Puha kötésű
Kiadva
2023
oldal
114
EAN
9798867883638
Enbook ID
51122129
Súly
143
Méretek
140 x 216 x 6

Teljes leírás

Die Beloop van die Lewe neem die leser op 'n kruistog van vele ontberinge en beproewings. Jacoba is vasgevang in 'n huwelik waar drank, kru taal en buite-egtelike verhoudings aan die orde van die dag is. Sy kom te staan voor een van die grootste besluite van haar lewe wanneer sy besef dat haar ongelukkige huwelik haar drie kinders baie skade aandoen.

Jacoba bly op haar knieë vir leiding van die Hoërhand, en op 'n dag kom die antwoord. Sy moet teruggaan plaas toe, na haar ouerhuis, en haar drie kinders in vrede en liefde alleen grootmaak.

Een Sondagoggend in die kerk, vang die man met die donker, geheimsinnige oë en rooi das Jacoba se oog. Na Ben, wil sy niks weet van enige man nie, maar Albertus is moeg vir alleenwees, en geleidelik breek hy die skanse om haar hart af. Die kinders geniet die plaaslewe en hulle is duidelik mal oor Albertus, en hy oor hulle.

'n Dogter word uit die huwelik gebore en soos wat die jare aanstap, bly Jacoba op haar knieë vir raad en leiding. Veral haar jongste seun, Poul, maak haar baie onrustig. Hy werk te hard en het 'n groot liefde vir wilde perde. Dan kom die oproep wat haar moederhart uitmekaarskeur: Poul het selfmoord gepleeg!

Here, daar is soveel hoekoms en waaroms met geen antwoorde. Hoe staan 'n moeder weer op uit die moeras nadat haar lieflingskind besluit het om self 'n einde aan sy lewe te maak? Maar, die Heer se genade is groot. Hy het Jacoba opgelig uit die moeras en haar 'n nuwe doel in die lewe gegee.

Azok a vásárlók, akik ezt a könyvet megvásárolták, a következőket is megvásárolták

5 054 Ft

Priyadarsika Natika

Vvenkataraya Sastri
6 795 Ft