Könyv Die Legkaart Lijlanie .

Die Legkaart

Szerző: Lijlanie .
Nyelv: Afrikai
Kötés: Puha kötésű
Elérhetőség: Beszállítói készleten
Küldés 14-21 napon belül
6 709 Ft
Die Legkaart is 'n verhaal van die skrywer se persoonlike belewenis van hoop, geestelike stryd en br...

Információk a könyvről

Szerző
Nyelv
Afrikai
Kötés
Könyv - Puha kötésű
Kiadva
2023
oldal
148
EAN
9781991187208
ISBN
1991187203
Enbook ID
43166248
Súly
202
Méretek
148 x 210 x 8

Teljes leírás

Die Legkaart is 'n verhaal van die skrywer se persoonlike belewenis van hoop, geestelike stryd en brandende liefde as dogter, ousus en intersessor. Dit vertel van die geweldige aanslae op haar pa se lewe, terwyl pa en dogter deur duisende kilometers van mekaar geskei is. Deel 1 is die eerste boek in 'n trilogie en speel af in 2019. Die aanslae op haar pa se lewe begin op 12 April. Hierna word die gesin op 'n tuimeltrein van lewensuitdagings geneem wat hul geestelike oorlogvoeringsvermoëns tot die uiterste beproef. Die verhaal deel die gesin se lief en leed en hoe hulle, ten spyte van die uitdagings van immigrasie hierdie berg uitklim. Die leser word ingetrek deur kosbare kleintyd-verhale, die toutrek-verhouding tussen pa en dogter, die onbreekbare band tussen susters en die immer teenwoordige Stem uit die Ewigheid. Immigrante, pa's, dogters en mense wat deur die trauma van kanker of immigrasie worstel, sal by die verhaal aanklank vind. Deel 1 handel oor hul geestelike oorlog; Deel 2 fokus op hul fisiese oorlog en Deel 3 op die emosionele oorlog van trauma. Hierdie introspektiewe ontdekkingsreis bied vertroosting aan die mede-pelgrim wat die steil kronkelpad steeds bewandel.


Azok a vásárlók, akik ezt a könyvet megvásárolták, a következőket is megvásárolták