Könyv Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024 Marsofine Krynauw

Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024

Nyelv: Afrikai
Kötés: Puha kötésű
Kiadó: Jmh Publishing
Elérhetőség: Beszállítói készleten
Küldés 14-21 napon belül
7 893 Ft
Ons neem groot plesier in die aankondiging van die vrystelling van ons jaarlikse digbundel - Die Nuw...

Információk a könyvről

Nyelv
Afrikai
Kötés
Könyv - Puha kötésű
Kiadva
2024
oldal
312
EAN
9781991455130
ISBN
1991455135
Enbook ID
46266797
Súly
558
Méretek
189 x 246 x 17

Teljes leírás

Ons neem groot plesier in die aankondiging van die vrystelling van ons jaarlikse digbundel - Die Nuwe Era Grootverseboek: 2024 - Samesteller Marsofine Krynauw

Poësie het antieke wortels wat saam met die menslike geskiedenis bestaan, maar dit is ook 'n magiese ryk taal soos Afrikaans wat die gewone oortref, en ons nooi om die dieptes van ons emosies en die geheimenisse van ons bestaan te verken. Maar tog ook ontlok poësie 'n diep bewustheid van menslike ervarings, gevoelens en gedagtes.

Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024 skakel emosies om in taal en skep 'n lewendige en intense verbinding met elke leser.

Mag ons Moedertaal Afrikaans, ons daardie ervaring gee in hierdie bundel.

die groot nag vou oorhoofs
waar ek voor my lessenaar
my oë opslaan na die hemel
die woorde rondspoel voor my en
dit dan een-vir-een uitspoeg teen
die naghemel sodat dit kan vlieg
in stil bewegings van skryf
dit saamhang as my nalatenskap
hier, verewig op die wit papier

Azok a vásárlók, akik ezt a könyvet megvásárolták, a következőket is megvásárolták

Smethwick

Andrew Maxam
6 405 Ft
4 472 Ft
5 124 Ft