Könyv Doemnasie Riaan Bekker

Doemnasie

Ontwaking 1

Szerző: Riaan Bekker
Nyelv: Afrikai
Kötés: Puha kötésű
Elérhetőség: Beszállítói készleten
Küldés 14-21 napon belül
3 932 Ft
Die wêreld het geëindig op 'n gewone dag.Dit het in Oos-Europa begin-die eerste berigte van 'n vreem...

Információk a könyvről

Szerző
Nyelv
Afrikai
Kötés
Könyv - Puha kötésű
Kiadva
2025
oldal
122
EAN
9798311572323
Enbook ID
50738331
Súly
175
Méretek
152 x 229 x 7

Teljes leírás

Die wêreld het geëindig op 'n gewone dag.

Dit het in Oos-Europa begin-die eerste berigte van 'n vreemde infeksie wat mense verander in iets ondenkbaar. Maar wêreldregerings het dit óf probeer wegsteek, óf nie self geglo nie. Doelbewus of nie, niemand het die mense gewaarsku nie... totdat dit te laat was. Die virus het versprei. 'n Nuwe siekte. Mense het siek geword, gesterf... en toe weer opgestaan. Maar hulle was nie meer menslik nie.

Nou is die strate 'n slagveld. Chaos heers. Die dooies loop tussen die lewendes, gedryf deur 'n onblusbare dors na vernietiging. Niemand is veilig nie. Niemand kan hierdie oorleef nie-tensy hulle bereid is om te doen wat nodig is.

Ruan en Klara - matriek leerlinge - het gedink hulle het tyd. Hulle was verkeerd. Nou moet hulle hardloop, veg en besluite neem wat ondenkbaar is.

Maar hoe oorleef jy die eerste nag van die einde, as die mense wat jy lief het die monsters word wat jou wil verskeur?

Doemnasie: Ontwaking 1 is die eerste boek van 'n splinternuwe reeks fiksie wat jou terugneem na die begin van die einde. Wanneer die eerste skree deur die nag sny. Wanneer die eerste wonde oopruk. Wanneer die laaste asemteue geneem word. Dit is die oomblik wanneer die wêreld onherroeplik verander.

As jy hou van vinnige spanning, 'n genadeloos oorlewingstryd en die nagmerrie in wording, dan is Doemnasie: Ontwaking vir jou.

En dit is in Afrikaans!

Die eerste nag het reeds begin. Is jy gereed? Lees vandag!

Azok a vásárlók, akik ezt a könyvet megvásárolták, a következőket is megvásárolták

4 630 Ft
7 588 Ft
2 402 Ft

Limpieza Total

Joseph Bruno Nd Ndtr Mh
13 457 Ft

Exchange-Traded Funds

A.Seddik Meziani
20 099 Ft
11 928 Ft

Todas mis fotos hablan de ti

CRISTINA MARURI CHIMENO
6 830 Ft
6 439 Ft

CyberWisdom

John Bajak
11 625 Ft