Könyv Dokter Sonder Grense Jane Lady Jane

Dokter Sonder Grense

Szerző: Jane Lady Jane
Nyelv: Afrikai
Kötés: Puha kötésű
Elérhetőség: Beszállítói készleten
Küldés 14-21 napon belül
5 894 Ft
Eleanor word as mediese student deur die liefde van haar lewe, dokter Carlos sonder verduideliking o...

Információk a könyvről

Szerző
Nyelv
Afrikai
Kötés
Könyv - Puha kötésű
Kiadva
2021
oldal
202
EAN
9798462754876
ISBN
846275487Y
Enbook ID
38385268
Súly
240
Méretek
140 x 216 x 11

Teljes leírás

Eleanor word as mediese student deur die liefde van haar lewe, dokter Carlos sonder verduideliking of rede agtergelaat. Sewe jaar later sterk haar moeder, Valery aan op Rossus Lodge, by Peet Russos, ʼn vriend van haar en Carlos. Dit is hier waar sy hom weer ontmoet.
Carlos besef wat hy verloor het en dat sy die enigste vrou is wat sy hart hou. Eleanor, totaal onkant gevang deur Carlos se teenwoordigheid, laat haar egter glad nie van stryk bring nie. Sy is nou ʼn volwasse vrou en gekwalifiseerde dokter haarself. Sy is vasberade om hom nie weer naby haar toe te laat nie. Deur die naweek verkrummel haar weerstand egter en begin gesels sy weer met hom. Al stry hoe daarteen, begin hoop tog weer opvlam omdat Carlos alles in sy vermoë doen om haar hart weer te wen.

Weereens verdwyn Carlos sonder taal of tyding. Eleanor is oortuig dat die verlede net besig is om dit self weer te herhaal. Terselfdertyd is sy kwaad vir haarself dat sy in haar hart na hom hunker. Sy aanvaar ʼn posisie by die Willow Green Hospitaal en probeer van Carlos vergeet deur harder as ooit te werk.

Weereens verskyn Carlos Rodriquez sewe maande later soos ʼn skim. Sy probeer van hom ontslae raak deur hom af te jak dat net mediese personeel van die hospitaal daar mag wees. Tot haar skok vind sy die volgende dag uit dat hy die eienaar en mede-eienaar van die hospitaal is en dat hy die ander vyftig persent op haar naam registreer het. Op elke moontlike geleentheid plunder hy haar emosies deur haar vas te vang in sy vurige liefkosing.

Gaan hy haar hart weer wen, en gaan sy die geskenk aan vaar?

Érdekelheti

Seagull

Anton Pavlovich Chekhov
4 396 Ft

Azok a vásárlók, akik ezt a könyvet megvásárolták, a következőket is megvásárolták

6 742 Ft

Research in Computer Science

Paulin Melatagia Yonta
25 088 Ft

The Fury

MICHAELIDES ALEX
5 452 Ft
26 947 Ft

Blood Rebel

Moon Notes
5 208 Ft
4 897 Ft
7 415 Ft

Lexical-Functional Grammar

Kersti (University of Manchester) Boerjars
17 831 Ft

PATTON

Vázquez García
8 615 Ft
20 493 Ft

Every Single Second

Tricia Springstubb
2 374 Ft
53 235 Ft