Könyv Hofsaak van die Dood Marsofine Krynauw

Hofsaak van die Dood

Nyelv: Afrikai
Kötés: Puha kötésű
Elérhetőség: Beszállítói készleten
Küldés 14-21 napon belül
5 986 Ft
Advokaat Courtney Dalton, strafreg advokaat, is bekend vir haar sukses met groot mensehandel sake, e...

Információk a könyvről

Nyelv
Afrikai
Kötés
Könyv - Puha kötésű
Kiadva
2022
oldal
270
EAN
9798424481185
Enbook ID
41513662
Súly
318
Méretek
140 x 216 x 14

Teljes leírás

Advokaat Courtney Dalton, strafreg advokaat, is bekend vir haar sukses met groot mensehandel sake, en die onreg teen vroue en kinders. Met senior advokaat Zeya Dreyer Coetzee, self ʼn oorlewende van mensehandel as vriendin en raadgewer, gaan sy van krag tot krag. Sy is baie geliefd by haar familie en kollegas. Haar verloofde, Spencer, aanbid die grond waarop sy loop.

Maar dan slaan die noodlot toe...

Courtney verdwyn een aand nadat sy by Zeya gekuier het. Net haar voertuig word ure later in die straat gevind waarin die hof geleë is, en waar sy byna daagliks skurke gevangenis toe stuur.

Die span wat op hierdie ondersoek werk is meedoënloos en bestaan uit senior advokaat Zeya Dreyer Coetzee, met haar ondervinding van haar eie ontvoering wat haar dryf; haar man, Mantie Coetzee, ʼn FBI agent wat die hel van sy vrou se ontvoering moes deurleef; en dan agent, Jade Kendrick, ʼn vrou wat vir jare die hel van verkragting deur haar vader moes deurstaan. Hierdie span, met die hulp van baie ander, sal geen steen onaangeraak laat om hul vriendin lewend te vind nie.

Wat gaan hul vind? Wie is verantwoordelik vir die verdwyning van hierdie geliefde jongvrou? Kan dit dalk vergelding wees? Gaan hulle haar kry, lewend of dood?

Azok a vásárlók, akik ezt a könyvet megvásárolták, a következőket is megvásárolták

Spelling Ages 8-9

Rachel Grant
1 902 Ft
5 335 Ft

Non Serviam: issues 1-17

Svein Olav Nyberg
2 530 Ft

El gran Gatsby

Fitzgerald
7 443 Ft

Straight Bill of Lading

Michiel Spanjaart
74 836 Ft