Könyv Pad van Wraak Sybie Kleynhans

Pad van Wraak

Szerző: Sybie Kleynhans
Nyelv: Afrikai
Kötés: Puha kötésű
Elérhetőség: Beszállítói készleten
Küldés 9-15 napon belül
5 815 Ft
Pad van Wraak is die roman vir wie die lesers so lank gewag het. Roger Flemming moes tien jaar in di...

Információk a könyvről

Szerző
Nyelv
Afrikai
Kötés
Könyv - Puha kötésű
Kiadva
2022
oldal
254
EAN
9798414767404
Enbook ID
41495753
Súly
299
Méretek
140 x 216 x 13

Teljes leírás

Pad van Wraak is die roman vir wie die lesers so lank gewag het. Roger Flemming moes tien jaar in die tronk boet vir 'n moord wat hy nie gepleeg het nie, en hy het wraak gesweer dat diegene sal boet wat verantwoordelik was vir tien jaar van sy lewe gesteel.

Die maan skyn helder en dit verlig die tweespoor-paadjie duidelik as Roger begin draf. Twee voëls vlieg verskrik uit die bome, eenkeer waarsku 'n uil van iewers. Twintig minute later klim hy oor die agtvoet hoë hek, sluip na waar die ligte geel deur die gordyne skyn. Die Land Cruiser staan langs die rondawel geparkeer en deur die oop venster weerklink musiek uit 'n radio.

Versigtig loer hy deur die gordyn se opening. 'n Flou bedlampie brand aan die linkerkant van die massiewe dubbelbed en in die lig sien hy die drie naakte figure op die deurmekaar bed. As hy sy hand uitsteek sal hy aan die haatlike gesig van Riaan Heigers kan vat. Die man lê tussen die twee meisies. Op 'n tafel staan 'n vaatjie KFC. Daar is ook 'n amper leë bottel Chivas Regal, glase en koeldrankbottels. Hy druk die gordyn effens meer oop, sien hy vlak voor hom die 9mm Beretta pistool en 'n koplampie. Versigtig steek hy sy regterhand deur die venster en vat die pistool. Tien jaar van my lewe het hulle gesteel. Hulle gaan boet!!

Hierdie roman is propvol intriges en spanning wat jou vasgekluister hou aan elke bladsy met verrassende gevolge, in so 'n mate dat jy nie die boek kan neersit nie, te bang jy mis wat Roger Flemming volgende gaan doen om sy slagoffers te laat boet .........

Die boek wat die Dirk Pienaar Trilogie finaal afsluit!

Boek 1 - Thola Sana
Boek 2 - Ramadi
Boek 3 - Noha

Azok a vásárlók, akik ezt a könyvet megvásárolták, a következőket is megvásárolták

Virtue Ethics

Professor Richard Taylor
6 706 Ft

Mercedes-Benz SL

Günter Engelen
18 594 Ft

Decontamination

S Gail Seymour
4 898 Ft