Könyv Stap Saam Deur 2021 - Bundel 2 Samesteller Marsofine Krynauw

Stap Saam Deur 2021 - Bundel 2

Nyelv: Afrikai
Kötés: Puha kötésű
Elérhetőség: Beszállítói készleten
Küldés 14-21 napon belül
5 633 Ft
2021 was veronderstel om ons gesond-word-jaar te wees maar weereens was dit nie ons wil nie. Daar is...

Információk a könyvről

Nyelv
Afrikai
Kötés
Könyv - Puha kötésű
Kiadva
2022
oldal
300
EAN
9798808248168
Enbook ID
41525680
Súly
349
Méretek
140 x 216 x 16

Teljes leírás

2021 was veronderstel om ons gesond-word-jaar te wees maar weereens was dit nie ons wil nie. Daar is altyd ʼn groter doel vir ons beskik. Ons trap diep spore in die digkuns-wêreld en ons los ons nalatenskap aan ons naaste asook ons taal. Maar ek glo nie enige van die mense sal ooit verstaan waarvandaan ons woorde kom nie. Hoe diep ons moet delf, beleef en selfs leef om die seer, die blydskap, vreugde en hartseer neer te skryf nie.

Mag hierdie stel bundels van 2021 jul herinneringe lewendig hou.

soms
as die dag se glas leeggeskink is
en die sonbesies nagmusiek gee
is die stilwees
van ʼn vriend se woord kosbaarder
as al die saampraat wat mens hoor

soms
as net vingers praat
flitsend oor die sleutelbord
is gedagtes wat die digters deel
meer werd as enige gesproke woord...

Heleen Malherbe

Azok a vásárlók, akik ezt a könyvet megvásárolták, a következőket is megvásárolták

20 316 Ft

Inazuma eleven 5

Ten ya Yabuno
3 238 Ft